Johannes 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+ Romeine 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want daarin word God se regverdigheid geopenbaar deur geloof en vir geloof,+ net soos daar geskryf is: “Maar die regverdige sal deur geloof lewe.”+
16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+
17 Want daarin word God se regverdigheid geopenbaar deur geloof en vir geloof,+ net soos daar geskryf is: “Maar die regverdige sal deur geloof lewe.”+