2 Konings 24:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die koning van Babilon het ook al die vegters, altesaam 7 000 manne, in ballingskap weggeneem, sowel as 1 000 ambagsmanne en metaalwerkers.* Hulle was almal sterk manne wat opgelei is om oorlog te voer. Daniël 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 In die derde regeringsjaar van koning Jojaʹkim+ van Juda het koning Nebukadneʹsar van Babilon teen Jerusalem opgetrek en dit beleër.+
16 Die koning van Babilon het ook al die vegters, altesaam 7 000 manne, in ballingskap weggeneem, sowel as 1 000 ambagsmanne en metaalwerkers.* Hulle was almal sterk manne wat opgelei is om oorlog te voer.
1 In die derde regeringsjaar van koning Jojaʹkim+ van Juda het koning Nebukadneʹsar van Babilon teen Jerusalem opgetrek en dit beleër.+