Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Konings

      • Jojakim se opstand en dood (1-7)

      • Jojagin, koning van Juda (8, 9)

      • Eerste groep gevangenes na Babilon geneem (10-17)

      • Sedekia, koning van Juda; sy opstand (18-20)

2 Konings 24:1

Kruisverwysings

  • +Jer 25:1; 46:2; Da 1:1; 3:1; 4:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 31-32

2 Konings 24:2

Kruisverwysings

  • +Hab 1:6
  • +Le 26:27, 28; De 28:15; 2Kn 23:27

2 Konings 24:3

Kruisverwysings

  • +Le 26:33; De 4:26
  • +2Kn 21:11; 23:26

2 Konings 24:4

Voetnote

  • *

    Of “die onskuldige bloed wat hy vergiet het”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:16; Jer 2:34; 19:4
  • +Jer 15:1; Klg 3:42

2 Konings 24:5

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:8

2 Konings 24:6

Voetnote

  • *

    Lett. “is by sy vaders neergelê”.

Kruisverwysings

  • +Jer 22:18, 19; 36:30

2 Konings 24:7

Voetnote

  • *

    Of “Wadi”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Jer 46:2
  • +Nu 34:2, 5
  • +Ge 15:18; 1Kn 4:21

2 Konings 24:8

Kruisverwysings

  • +Jer 24:1; 37:1
  • +2Kr 36:8

2 Konings 24:10

Kruisverwysings

  • +Da 1:1

2 Konings 24:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2007/11, bl. 16

    “Hele Skrif”, bl. 132-133

    God se woord, bl. 48

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:12

Kruisverwysings

  • +Jer 29:1, 2
  • +2Kr 36:9, 10; Jer 24:1; Ese 17:12
  • +Jer 52:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se woord, bl. 48

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:13

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:13, 17
  • +1Kn 7:48-50; Esr 1:7; Da 5:2

2 Konings 24:14

Voetnote

  • *

    Of moontlik “bouers van verskansings”.

Kruisverwysings

  • +Da 1:3, 6
  • +Jer 24:1
  • +2Kn 25:12

2 Konings 24:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:27; 1Kr 3:17
  • +Jer 22:24, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:16

Voetnote

  • *

    Of moontlik “bouers van verskansings”.

2 Konings 24:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:15
  • +2Kr 36:10-12; Jer 37:1; 52:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:31

2 Konings 24:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:36, 37; Jer 24:8; 37:1, 2; 38:5, 6; Ese 21:25

2 Konings 24:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:27
  • +2Kr 36:11, 13; Jer 27:12; 38:17; Ese 17:12-15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 24:1Jer 25:1; 46:2; Da 1:1; 3:1; 4:33
2 Kon. 24:2Hab 1:6
2 Kon. 24:2Le 26:27, 28; De 28:15; 2Kn 23:27
2 Kon. 24:3Le 26:33; De 4:26
2 Kon. 24:32Kn 21:11; 23:26
2 Kon. 24:42Kn 21:16; Jer 2:34; 19:4
2 Kon. 24:4Jer 15:1; Klg 3:42
2 Kon. 24:52Kr 36:8
2 Kon. 24:6Jer 22:18, 19; 36:30
2 Kon. 24:7Jer 46:2
2 Kon. 24:7Nu 34:2, 5
2 Kon. 24:7Ge 15:18; 1Kn 4:21
2 Kon. 24:8Jer 24:1; 37:1
2 Kon. 24:82Kr 36:8
2 Kon. 24:10Da 1:1
2 Kon. 24:12Jer 29:1, 2
2 Kon. 24:122Kr 36:9, 10; Jer 24:1; Ese 17:12
2 Kon. 24:12Jer 52:28
2 Kon. 24:132Kn 20:13, 17
2 Kon. 24:131Kn 7:48-50; Esr 1:7; Da 5:2
2 Kon. 24:14Da 1:3, 6
2 Kon. 24:14Jer 24:1
2 Kon. 24:142Kn 25:12
2 Kon. 24:152Kn 25:27; 1Kr 3:17
2 Kon. 24:15Jer 22:24, 25
2 Kon. 24:171Kr 3:15
2 Kon. 24:172Kr 36:10-12; Jer 37:1; 52:1
2 Kon. 24:182Kn 23:31
2 Kon. 24:192Kn 23:36, 37; Jer 24:8; 37:1, 2; 38:5, 6; Ese 21:25
2 Kon. 24:202Kn 23:27
2 Kon. 24:202Kr 36:11, 13; Jer 27:12; 38:17; Ese 17:12-15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Konings 24:1-20

Die tweede boek van Konings

24 In Jojaʹkim se dae het koning Nebukadneʹsar+ van Babilon teen hom opgetrek, en Jojaʹkim het drie jaar lank sy kneg geword. Maar hy het teen hom in opstand gekom. 2 Toe het Jehovah rowerbendes van Galdeʹa,+ Sirië, Moab en Ammon teen hom begin stuur. Hy het hulle na Juda bly stuur om dit te vernietig, net soos Jehovah deur middel van sy knegte, die profete, gesê het.+ 3 Dit was op Jehovah se bevel dat dit met Juda gebeur het, sodat hy hulle voor hom kon verwyder+ as gevolg van al die sondes wat Manasʹse gepleeg het+ 4 en die onskuldige mense wat hy doodgemaak het.*+ Want hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul, en Jehovah was nie bereid om te vergewe nie.+

5 Die res van die geskiedenis van Jojaʹkim en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda.+ 6 Jojaʹkim het gesterf,*+ en sy seun Jojaʹgin het in sy plek koning geword.

7 Die koning van Egipte het dit nooit weer gewaag om sy leërmagte uit sy land te stuur nie, want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die Vallei* van Egipte+ af tot by die Eufraatrivier.+

8 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem. 9 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos sy pa gedoen het. 10 In daardie tyd het die knegte van koning Nebukadneʹsar van Babilon teen Jerusalem opgetrek en die stad beleër.+ 11 Koning Nebukadneʹsar van Babilon het by die stad aangekom terwyl sy knegte dit beleër het.

12 Koning Jojaʹgin van Juda en sy ma, sy knegte, sy hoë amptenare en sy hofbeamptes+ het hulle oorgegee aan die koning van Babilon.+ In die agtste regeringsjaar van die koning van Babilon het hy Jojaʹgin gevange geneem.+ 13 Toe het hy al die skatte uit die huis van Jehovah en die koning se paleis geneem.+ Hy het al die goue voorwerpe stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het.+ Dit het gebeur net soos Jehovah voorspel het. 14 Hy het die hele Jerusalem, al die amptenare,+ al die dapper vegters en al die ambagsmanne en metaalwerkers*+ in ballingskap weggeneem – hy het 10 000 in ballingskap weggeneem. Net die armste mense van die land is agtergelaat.+ 15 So het hy Jojaʹgin,+ die koning se ma, die koning se vrouens, sy hofbeamptes en die vooraanstaande manne van die land uit Jerusalem in ballingskap na Babilon geneem.+ 16 Die koning van Babilon het ook al die vegters, altesaam 7 000 manne, in ballingskap weggeneem, sowel as 1 000 ambagsmanne en metaalwerkers.* Hulle was almal sterk manne wat opgelei is om oorlog te voer. 17 Die koning van Babilon het Mattanʹja, Jojaʹgin se oom,+ in sy plek koning gemaak en sy naam na Sedekiʹa+ verander.

18 Sedekiʹa was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna. 19 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos Jojaʹkim gedoen het.+ 20 Dit was as gevolg van Jehovah se woede dat hierdie dinge in Jerusalem en in Juda gebeur het, en hy het hulle uiteindelik heeltemal verwerp.+ En Sedekiʹa het teen die koning van Babilon in opstand gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel