Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 7:12-14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Jehovah het toe gedurende die nag aan Salomo verskyn+ en vir hom gesê: “Ek het jou gebed gehoor, en ek het hierdie plek vir my gekies as ’n huis van offerande.+ 13 As ek die hemel toesluit en daar geen reën is nie en as ek die sprinkane beveel om die land kaal te vreet en as ek my volk met ’n vreeslike siekte tref, 14 en my volk, oor wie my naam uitgeroep is,+ nederig berou toon+ en bid en my goedkeuring soek en ophou om slegte dinge te doen,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor en hulle sonde vergewe, en ek sal hulle land genees.+

  • Miga 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wie is ’n God soos u,

      wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+

      Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,

      want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel