Psalm 103:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy sal nie vir altyd foutvind+of vir ewig ’n wrok koester nie.+ Jesaja 57:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want ek sal hulle nie vir ewig teëstaanof vir altyd kwaad bly nie,+anders sal die mens se gees swak word weens my,+ja, die lewende wesens wat ek gemaak het. Klaagliedere 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+want daar is geen einde aan sy genade nie.+
16 Want ek sal hulle nie vir ewig teëstaanof vir altyd kwaad bly nie,+anders sal die mens se gees swak word weens my,+ja, die lewende wesens wat ek gemaak het.
22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+want daar is geen einde aan sy genade nie.+