Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Maar as julle nie na my luister en al hierdie gebooie uitvoer nie,+

  • Levitikus 26:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen: Ek sal julle straf deur rampspoed oor julle te bring, deur tering en brandende koors oor julle te bring, deur julle oë te laat ingee en julle te laat wegteer. Julle sal julle saad verniet saai, want julle vyande sal dit opeet.+

  • Deuteronomium 28:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Jehovah sal die siekte aan julle laat kleef totdat hy julle uitgeroei het uit die land wat julle in besit gaan neem.+ 22 Jehovah sal julle tref met tering, brandende koors,+ inflammasie, koorsige hitte, die swaard,+ verskroeiende wind en swamsiektes.+ En hulle sal julle agtervolg totdat julle vergaan het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel