8Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie bang wees of vrees nie.+ Neem al die vegters saam met jou en gaan op teen Ai. Kyk, ek het die koning van Ai, sy volk, sy stad en sy land in jou hand gegee.+
1Ná die dood van Josua+ het die Israeliete Jehovah gevra:+ “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan veg?” 2 Jehovah het geantwoord: “Juda sal gaan.+ Kyk! Ek gee die land in sy hand.”*
3 Gaan nou, en verslaan die Amalekiete+ en vernietig hulle+ en alles wat hulle het. Jy mag nie hulle lewe spaar nie.* Jy moet man sowel as vrou doodmaak,+ kind sowel as baba, bul sowel as skaap, kameel sowel as donkie.’”+