-
Deuteronomium 32:48-50Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
48 Jehovah het op daardie selfde dag vir Moses gesê: 49 “Klim op teen die berg Nebo+ in die Abaʹrim-berge,+ wat in die land Moab is en wat op Jeʹrigo uitkyk, en kyk na die land Kanaän, wat ek aan die Israeliete as ’n besitting gee.+ 50 Dan sal jy sterf op die berg waarteen jy sal opklim en tot jou volk versamel word,* net soos jou broer Aäron op die berg Hor gesterf het+ en tot sy volk versamel is,
-