1 Konings 22:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Joʹsafat het ook Tarsis-skepe* gebou om na Ofir toe te gaan vir goud,+ maar die skepe het nie gegaan nie, want hulle is by Eʹseon-Geʹber+ erg beskadig. Psalm 45:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die dogters van konings is onder u geëerde vrouens. Die koningin het aan u regterhand gaan staan, geklee in goud van Ofir.+
48 Joʹsafat het ook Tarsis-skepe* gebou om na Ofir toe te gaan vir goud,+ maar die skepe het nie gegaan nie, want hulle is by Eʹseon-Geʹber+ erg beskadig.
9 Die dogters van konings is onder u geëerde vrouens. Die koningin het aan u regterhand gaan staan, geklee in goud van Ofir.+