Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 20:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het hulle heilige status gegee aan die volgende stede:* Kedes+ in Galileʹa, in die bergstreek van Nafʹtali, Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Heʹbron, in die bergstreek van Juda.

  • Josua 24:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Josua het toe al die stamme van Israel in Sigem bymekaar laat kom en het Israel se ouermanne, hoofde, regters en beamptes+ bymekaargeroep, en hulle het voor die ware God gaan staan.

  • Rigters 9:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ná verloop van tyd het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubʹbaäl, na sy ma se broers in Sigem gegaan, en hy het vir hulle en vir sy oupa se hele familie* gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel