23 In die sewende jaar het Jojaʹda moedig opgetree en ’n verbond gemaak met die hoofde oor 100,+ naamlik Asarʹja, die seun van Jeroʹham, Isʹmael, die seun van Johaʹnan, Asarʹja, die seun van Obed, Maäseʹja, die seun van Adaʹja, en Elisaʹfat, die seun van Sigri.