1 Konings 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Koning Salomo het ook ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot is, aan die kus van die Rooisee in die land Edom.+ 2 Konings 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Op daardie tyd het koning Resin van Sirië die stad Elat+ vir Edom teruggekry, en daarna het hy die Jode* uit Elat verdryf. Die Edomiete het in Elat gaan bly, en hulle woon tot vandag toe nog daar.
26 Koning Salomo het ook ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot is, aan die kus van die Rooisee in die land Edom.+
6 Op daardie tyd het koning Resin van Sirië die stad Elat+ vir Edom teruggekry, en daarna het hy die Jode* uit Elat verdryf. Die Edomiete het in Elat gaan bly, en hulle woon tot vandag toe nog daar.