-
1 Kronieke 28:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Hy het vir hom die bouplan van alles gegee wat hy deur inspirasie* ontvang het: vir die voorhowe+ van Jehovah se huis, vir al die eetkamers rondom die voorhowe, vir die skatkamers van die huis van die ware God en vir die skatkamers van die dinge wat geheilig* was.+ 13 Hy het ook vir hom instruksies gegee vir die afdelings van die priesters+ en die Leviete, vir al die pligte in verband met die diens by die huis van Jehovah en vir al die voorwerpe vir die diens by die huis van Jehovah.
-
-
2 Kronieke 8:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Hy het ook die dienste van die afdelings van die priesters+ aan hulle toegewys soos sy pa, Dawid, beveel het. Hy het die pligte van die Leviete aan hulle toegewys, om God te loof+ en om voor die priesters te dien, volgens die daaglikse roetine. En hy het die verskillende poorte aan die poortwagters in hulle afdelings toegewys,+ want dit was wat Dawid, die man van die ware God, beveel het.
-