12 En mag die God wat sy naam daar laat woon het,+ enige koning en volk tot ’n val bring wat ongehoorsaam is aan hierdie opdrag en die huis van God, wat in Jerusalem is, probeer vernietig. Ek, Darius, vaardig hierdie bevel uit. Laat dit onmiddellik gedoen word.”