-
Nehemia 8:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het die priester Esra op die eerste dag van die sewende maand+ die Wet gebring voor die gemeente+ van mans, vrouens en almal wat kon luister en verstaan. 3 En hy het van dagbreek af tot die middag toe voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, daaruit voorgelees+ vir die mans, die vrouens en almal wat kon verstaan, en die volk het aandagtig na die Wetboek geluister.+
-