3 En hier volg die name van die hoofde van die provinsie wat in Jerusalem gewoon het. (Die res van Israel, die priesters, die Leviete, die tempelknegte+ en die seuns van die knegte van Salomo+ het in die ander stede van Juda gewoon, elkeen op sy eie grond in sy eie stad.+