27 Maar op daardie dag het Josua hulle houtkappers en waterdraers gemaak vir die gemeenskap van Israel+ en vir Jehovah se altaar op die plek wat Hy sou uitkies,+ en dit is wat hulle tot vandag toe is.+
17 Toe het ek hulle beveel om na Iddo, die leier in die plek met die naam Kasifʹja, toe te gaan. Ek het vir hulle gesê om vir Iddo en sy broers, wat die tempelknegte* in Kasifʹja was, te sê om vir ons dienaars vir die huis van ons God te bring.