Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Koning Kores het ook die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring. Dit was die voorwerpe wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem geneem het en in die huis van sy god gesit het.+ 8 Koning Kores van Persië het Mitʹredat, die skatmeester, aangestel om dit uit te bring en ’n lys daarvan te maak vir Sesʹbassar,*+ die hoofman van Juda.

  • Lukas 3:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Jesus+ was omtrent 30 jaar oud+ toe hy met sy werk begin het. Die mense het hom geken as die seun

      van Josef,+

      die seun van Heli,

  • Lukas 3:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 die seun van Joʹanan,

      die seun van Resa,

      die seun van Serubbaʹbel,+

      die seun van Sealʹtiël,+

      die seun van Neri,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel