9 Hy het ’n magtige jagter in teenstand teen Jehovah geword. Daarom is daar ’n gesegde: “Net soos Nimrod, ’n magtige jagter in teenstand teen Jehovah.” 10 Die eerste stede van sy koninkryk was Babel,+ Ereg,+ Akkad en Kalne. Dit was in die land Siʹnear.+