-
2 Konings 23:35Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 Jojaʹkim het die silwer en die goud aan Farao gegee, maar hy moes die mense van die land belasting laat betaal om vir Farao die silwer te gee wat hy geëis het. Jojaʹkim het ’n vasgestelde hoeveelheid silwer en goud van elke persoon in die land geëis sodat hy farao Nego kon betaal.
-