Deuteronomium 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+ Psalm 132:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Jehovah het Sion uitgekies.+ Dit was sy begeerte om dit as sy woonplek te hê:+
5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+