Psalm 48:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die berg Sion in die verre noorde+is pragtig as gevolg van haar hoë posisie, die vreugde van die hele aarde,die stad van die Groot Koning.+ 3 In haar versterkte toringshet God bekend gemaak dat hy ’n veilige skuilplek* is.+ Psalm 78:68 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 68 Maar hy het die stam van Juda uitgekies,+die berg Sion, waarvoor hy lief is.+ Hebreërs 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele
2 Die berg Sion in die verre noorde+is pragtig as gevolg van haar hoë posisie, die vreugde van die hele aarde,die stad van die Groot Koning.+ 3 In haar versterkte toringshet God bekend gemaak dat hy ’n veilige skuilplek* is.+
22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele