26 En die tempelknegte*+ wat in Ofel gewoon het,+ het herstelwerk gedoen tot oorkant die Waterpoort+ aan die oostekant en tot by die toring wat uitsteek.
37 By die Fonteinpoort+ het hulle reguit gegaan, op teen die Trap+ van die Stad van Dawid+ waar die muur opgaan bokant die Huis van Dawid, en hulle het verder gegaan tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.