8Die hele volk het toe soos een man bymekaargekom op die openbare plein wat voor die Waterpoort+ was, en hulle het vir Esra+ die kopiis* gesê om die boek van die Wet van Moses,+ wat Jehovah aan Israel gegee het, te bring.+
37 By die Fonteinpoort+ het hulle reguit gegaan, op teen die Trap+ van die Stad van Dawid+ waar die muur opgaan bokant die Huis van Dawid, en hulle het verder gegaan tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.