4 Julle gebied sal strek van die wildernis tot by die Liʹbanon en tot by die groot rivier, die Eufraatrivier – die hele land van die Hetiete+ – en tot by die Grootsee* in die weste.*+
3 Tatʹtenai, die goewerneur van die gebied anderkant die Rivier,* en Seʹtar-Boʹsenai en die ander amptenare het in daardie tyd na hulle toe gekom en hulle gevra: “Wie het julle beveel om hierdie huis te bou en om hierdie bouwerk te voltooi?”*