-
Deuteronomium 8:7-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Want Jehovah julle God bring julle in ’n goeie land,+ ’n land van waterstrome en fonteine* wat in die valleivlaktes en in die bergstreke vloei, 8 ’n land van koring en gars, van wingerdstokke, vyebome en granate,+ ’n land van olyfolie en heuning,+ 9 ’n land waar kos nie skaars sal wees nie en waar julle niks sal kortkom nie, ’n land waar die klippe yster bevat en waar julle koper uit die berge sal myn.
-