-
Nehemia 13:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Ek het ook uitgevind dat die Leviete+ se porsies nie aan hulle gegee is nie,+ en daarom het die Leviete en die sangers wat die werk gedoen het, weggegaan, elkeen na sy eie stuk grond.+ 11 Ek het die amptenare dus tereggewys+ en gevra: “Hoekom is die huis van die ware God verwaarloos?”+ Toe het ek hulle bymekaar laat kom en hulle teruggestuur na hulle poste toe.
-