-
Esra 6:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Toe het die Israeliete, die priesters, die Leviete+ en die res van die vorige ballinge* die toewyding* van hierdie huis van God vreugdevol gevier. 17 En hulle het vir die toewyding van hierdie huis van God 100 bulle, 200 skaapramme en 400 lammers aangebied, sowel as 12 bokramme as ’n sonde-offer vir die hele Israel, volgens die getal van die stamme van Israel.+
-