Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 wanneer die hele Israel voor Jehovah julle God verskyn+ op die plek wat hy uitkies, moet julle hierdie Wet lees sodat die hele Israel dit kan hoor.+

  • Nehemia 8:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het die priester Esra op die eerste dag van die sewende maand+ die Wet gebring voor die gemeente+ van mans, vrouens en almal wat kon luister en verstaan. 3 En hy het van dagbreek af tot die middag toe voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, daaruit voorgelees+ vir die mans, die vrouens en almal wat kon verstaan, en die volk het aandagtig na die Wetboek geluister.+

  • Handelinge 15:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want van die ou tyd af was daar in elke stad mense wat Moses verkondig het, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel