Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+

  • Eksodus 34:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Ses dae lank moet julle werk, maar op die sewende dag moet julle rus.*+ Selfs in die ploegtyd en tydens die oes moet julle rus.

  • Eksodus 35:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat, ’n spesiale rusdag vir Jehovah.+ Enigiemand wat op daardie dag werk doen, moet doodgemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel