10 Toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet, en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ amptenaar,* daarvan hoor, was hulle baie ontevrede dat iemand gekom het om iets goeds vir die Israeliete te doen.
14 O my God, dink aan Tobiʹa+ en Sanbalʹlat en aan wat hulle gedoen het en ook aan die profetes Noadʹja en die res van die profete wat my die hele tyd probeer bang maak het.