-
Ester 8:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 In hierdie dokumente het die koning aan die Jode in al die verskillende stede toestemming gegee om bymekaar te kom en om hulleself* te verdedig en om enige leërmag of volk of provinsie* wat hulle dalk sal aanval, insluitende vrouens en kinders, uit te roei, dood te maak en te vernietig en om hulle besittings te vat.+
-