Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 en gesê: “Omdat sy hand teen die troon van Jah is,+ sal Jehovah van geslag tot geslag teen Aʹmalek oorlog voer.”+

  • Numeri 24:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Sy twee wateremmers loop oor,

      en sy saad* is by baie waters gesaai.+

      Ook sal sy koning+ groter wees as Agag,+

      en sy koninkryk sal verheerlik word.+

  • Deuteronomium 25:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Wanneer Jehovah julle God julle rus gegee het van al die vyande om julle in die land wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee om te besit,+ moet julle seker maak dat niemand onder die hemel Aʹmalek sal onthou nie.+ Julle moet dit nie vergeet nie.

  • 1 Samuel 15:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hy het Agag,+ die koning van Aʹmalek, lewend gevang, maar hy het al die ander mense met die swaard doodgemaak.+

  • 1 Samuel 15:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Maar Samuel het gesê: “Net soos jou swaard vrouens kinderloos gemaak het, so sal jou ma kinderloos word.” Toe het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel