20 Morʹdegai+ het hierdie dinge neergeskryf en amptelike briewe aan al die Jode gestuur in al die provinsies van koning Ahasʹveros, aan dié wat naby sowel as dié wat ver was. 21 Hy het vir hulle gesê om elke jaar die 14de en 15de dag van die maand Adar te vier,