28 Moenie hieroor verbaas wees nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte is, sy stem sal hoor+ 29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe, en dié wat walglike dinge gedoen het, tot ’n opstanding van oordeel.+