Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Habakuk 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Hoekom laat u toe dat ek oortreding sien?

      En hoekom laat u onderdrukking toe?

      Hoekom is vernietiging en geweld voor my?

      En hoekom is daar so baie stryery en konflik?

  • Habakuk 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 U oë is te suiwer om te kyk na wat sleg is,

      en u kan goddeloosheid nie verdra nie.+

      Hoekom duld u dan die verraaiers+

      en bly u stil wanneer ’n goddelose mens iemand verslind wat regverdiger is as hy?+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel