14 Mag die dag waarop ek gebore is, vervloek wees!
Mag die dag waarop my ma aan my geboorte gegee het, nie geseënd wees nie!+
15 Mag die man vervloek wees wat vir my pa goeie nuus gebring het
en hom baie bly gemaak het deur te sê:
“’n Seun is vir jou gebore!”