Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 11:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy sal vangnette* op die goddeloses laat reën.

      Vuur en swael+ en ’n verskroeiende wind is die deel wat hulle sal ontvang.*

  • Prediker 8:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar dit sal nie goed gaan met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy lewe, wat soos ’n skaduwee is,+ verleng nie, omdat hy God nie vrees nie.

  • Maleagi 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel, en ek sal gou wees om te getuig teen die towenaars,+ teen die egbrekers, teen dié wat ’n valse eed aflê,+ teen dié wat die gehuurde werker bedrieg,+ teen dié wat die weduwee en die weeskind* onderdruk+ en teen dié wat weier om die uitlander te help.*+ Hulle het my nie gevrees nie,” sê Jehovah van die leërmagte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel