Eksodus 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Jy mag nie die naam van Jehovah jou God op ’n disrespekvolle manier gebruik nie,+ want Jehovah sal nie die een wat Sy naam op ’n disrespekvolle manier gebruik, ongestraf laat bly nie.+
7 “Jy mag nie die naam van Jehovah jou God op ’n disrespekvolle manier gebruik nie,+ want Jehovah sal nie die een wat Sy naam op ’n disrespekvolle manier gebruik, ongestraf laat bly nie.+