Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 13:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Iemand wat goed is, laat ’n erfenis na vir sy kleinkinders,

      maar die sondaar se rykdom sal vir die regverdige bewaar word.+

  • Spreuke 28:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die een wat rykdom verkry deur rente+ en onregverdige wins,

      maak dit bymekaar vir die een wat goed is vir die armes.+

  • Prediker 2:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Die ware God gee wysheid en kennis en vreugde aan die mens wat Sy goedkeuring het,+ maar aan die sondaar gee hy die werk om te versamel en bymekaar te maak net sodat hy dit kan gee aan die een wat Sy goedkeuring het.+ Dit is ook nutteloos, ’n gejaag na wind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel