Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Dié wat raad soek, is wys (10)

        • Uitgestelde verwagting maak hart siek (12)

        • Betroubare boodskapper bring genesing (17)

        • Assosiasie met wyse persone maak mens wys (20)

        • Dissipline, bewys van liefde (24)

Spreuke 13:1

Kruisverwysings

  • +Heb 12:7, 9
  • +1Sa 2:22-25; Spr 9:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 21-22

Spreuke 13:2

Kruisverwysings

  • +Spr 12:14; 18:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 22

Spreuke 13:3

Voetnote

  • *

    Of “wat let op wat hy sê”.

Kruisverwysings

  • +Ps 39:1; 141:3; Spr 21:23
  • +Spr 10:19; Mt 12:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 22

Spreuke 13:4

Kruisverwysings

  • +Spr 26:13-15
  • +Spr 10:4; 12:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 19

    2003/9/15, bl. 22-23

Spreuke 13:5

Kruisverwysings

  • +Ps 119:163; Spr 8:13; Ef 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 23

Spreuke 13:6

Kruisverwysings

  • +Ps 25:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 23

Spreuke 13:7

Kruisverwysings

  • +Spr 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 23-24

Spreuke 13:8

Voetnote

  • *

    Lett. “hoor geen bestrawwing nie”.

Kruisverwysings

  • +Jer 41:8
  • +Jer 39:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2015/2, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 24

Spreuke 13:9

Kruisverwysings

  • +Ps 97:11
  • +Spr 24:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 24

Spreuke 13:10

Voetnote

  • *

    Iemand is vermetel as hy iets doen wat hy nie die reg of gesag het om te doen nie.

  • *

    Of “dié wat saam beraadslaag”.

Kruisverwysings

  • +Rig 8:1
  • +Spr 11:2; 24:6; Han 15:5, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 24

Spreuke 13:11

Kruisverwysings

  • +Spr 28:8; Jer 17:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 25

Spreuke 13:12

Voetnote

  • *

    Of “hoop”.

Kruisverwysings

  • +Ps 143:7
  • +Ge 21:5-7; Lu 2:29, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/1/15, bl. 31

    2003/9/15, bl. 25

    2000/9/1, bl. 16

Spreuke 13:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:15, 16
  • +Ps 19:8, 11; Spr 13:18

Spreuke 13:14

Voetnote

  • *

    Of “wet”.

Kruisverwysings

  • +Spr 24:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 21

Spreuke 13:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 27-28

Spreuke 13:16

Kruisverwysings

  • +Spr 14:15
  • +1Sa 25:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 28

Spreuke 13:17

Voetnote

  • *

    Of “gesant”.

Kruisverwysings

  • +2Sa 4:9, 10
  • +Spr 25:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 28-29

Spreuke 13:18

Kruisverwysings

  • +Ps 141:5; Spr 15:32; Heb 12:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 29-30

Spreuke 13:19

Kruisverwysings

  • +1Kn 1:47, 48
  • +Am 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 30

Spreuke 13:20

Kruisverwysings

  • +Han 4:13
  • +Ge 34:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 25

    Die Wagtoring,

    2012/7/15, bl. 15

    2010/9/1, bl. 5

    2009/8/15, bl. 20-21

    2004/7/15, bl. 30

    Ontwaak!,

    2006/10, bl. 7

    2003/3/22, bl. 12

Spreuke 13:21

Kruisverwysings

  • +De 28:20
  • +Ro 2:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 30

Spreuke 13:22

Kruisverwysings

  • +De 6:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 30-31

Spreuke 13:23

Voetnote

  • *

    Of “hy”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 31

Spreuke 13:24

Voetnote

  • *

    Lett. “wat sy lat terughou”.

  • *

    Of moontlik “onmiddellik”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 3:12, 13; 1Kn 1:5, 6; Spr 29:15
  • +De 6:6, 7; Spr 19:18; 22:15; Ef 6:4; Heb 12:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 14

    2007/9/1, bl. 23

    2004/7/15, bl. 31

Spreuke 13:25

Kruisverwysings

  • +Ps 34:10; 37:25
  • +Jes 65:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 31

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 13:1Heb 12:7, 9
Spr. 13:11Sa 2:22-25; Spr 9:7
Spr. 13:2Spr 12:14; 18:20
Spr. 13:3Ps 39:1; 141:3; Spr 21:23
Spr. 13:3Spr 10:19; Mt 12:36
Spr. 13:4Spr 26:13-15
Spr. 13:4Spr 10:4; 12:24
Spr. 13:5Ps 119:163; Spr 8:13; Ef 4:25
Spr. 13:6Ps 25:21
Spr. 13:7Spr 12:9
Spr. 13:8Jer 41:8
Spr. 13:8Jer 39:10
Spr. 13:9Ps 97:11
Spr. 13:9Spr 24:20
Spr. 13:10Rig 8:1
Spr. 13:10Spr 11:2; 24:6; Han 15:5, 6
Spr. 13:11Spr 28:8; Jer 17:11
Spr. 13:12Ps 143:7
Spr. 13:12Ge 21:5-7; Lu 2:29, 30
Spr. 13:132Kr 36:15, 16
Spr. 13:13Ps 19:8, 11; Spr 13:18
Spr. 13:14Spr 24:14
Spr. 13:16Spr 14:15
Spr. 13:161Sa 25:25
Spr. 13:172Sa 4:9, 10
Spr. 13:17Spr 25:25
Spr. 13:18Ps 141:5; Spr 15:32; Heb 12:11
Spr. 13:191Kn 1:47, 48
Spr. 13:19Am 5:10
Spr. 13:20Han 4:13
Spr. 13:20Ge 34:1, 2
Spr. 13:21De 28:20
Spr. 13:21Ro 2:9, 10
Spr. 13:22De 6:10, 11
Spr. 13:241Sa 3:12, 13; 1Kn 1:5, 6; Spr 29:15
Spr. 13:24De 6:6, 7; Spr 19:18; 22:15; Ef 6:4; Heb 12:6
Spr. 13:25Ps 34:10; 37:25
Spr. 13:25Jes 65:13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 13:1-25

Spreuke

13 ’n Wyse seun aanvaar sy pa se dissipline,+

maar die spotter luister nie wanneer hy bestraf word nie.+

 2 Weens ’n man se woorde sal hy die goeie eet,+

maar dié wat bedrieglik is, smag na geweld.

 3 Die een wat ’n wag voor sy mond sit,* bewaar sy lewe,+

maar die een wat sy lippe wyd oopmaak, sal rampspoed ondervind.+

 4 Die luiaard wil baie dinge hê, tog het hy niks,+

maar die een wat hard werk, sal ’n oorvloed hê.+

 5 Die regverdige haat leuens,+

maar die dade van die goddelose bring skande en oneer.

 6 Regverdigheid beskerm die onskuldige,+

maar goddeloosheid lei tot die sondaar se ondergang.

 7 Party gee voor dat hulle ryk is, tog het hulle niks.+

Ander gee voor dat hulle arm is, tog is hulle baie ryk.

 8 Rykdom is die losprys vir ’n ryk man se lewe,+

maar die arme word nie eers bedreig nie.*+

 9 Die lig van die regverdige skyn helder,+

maar die lamp van die goddeloses sal uitgedoof word.+

10 Vermetelheid* lei net tot onenigheid,+

maar wysheid behoort aan dié wat raad soek.*+

11 Rykdom wat vinnig verkry word, sal minder word,+

maar die rykdom van die een wat dit bietjie vir bietjie bymekaarmaak, sal meer word.

12 ’n Uitgestelde verwagting* maak die hart siek,+

maar ’n vervulde begeerte is ’n boom van die lewe.+

13 Die een wat onderrigting verwerp, sal die gevolge dra,+

maar die een wat die gebod respekteer, sal beloon word.+

14 Die onderrigting* van die wyse is ’n bron van lewe.+

Dit hou ’n mens weg van die strikke van die dood.

15 Goeie insig wen die goedkeuring van ander,

maar die weg van dié wat bedrieglik is, sal moeilik wees.

16 ’n Verstandige persoon tree met kennis op,+

maar ’n dwaas openbaar sy dwaasheid.+

17 ’n Goddelose boodskapper beland in die moeilikheid,+

maar ’n betroubare boodskapper* bring genesing.+

18 Armoede en skande wag op enigiemand wat dissipline verwerp,

maar die een wat teregwysing aanvaar, sal eer ontvang.+

19 ’n Vervulde begeerte is vir ’n mens soet,+

maar die dwaas haat dit om weg te draai van wat sleg is.+

20 Die een wat met wyse persone assosieer, sal wys word,+

maar dit sal sleg gaan met die een wat met dwase te doen het.+

21 Sondaars word deur rampspoed agtervolg,+

maar die regverdiges word met voorspoed beloon.+

22 Iemand wat goed is, laat ’n erfenis na vir sy kleinkinders,

maar die sondaar se rykdom sal vir die regverdige bewaar word.+

23 Die geploegde grond van ’n arm man lewer baie kos op,

maar dit* kan deur ongeregtigheid weggevee word.

24 Die een wat sy seun nie dissiplineer nie,* haat hom,+

maar die een wat sy seun liefhet, dissiplineer hom wanneer dit nodig is.*+

25 Die regverdige eet en word versadig,+

maar die maag van die goddelose is leeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel