Genesis 18:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah het gesê: “Ek sal nie vir Abraham wegsteek wat ek gaan doen nie.+ Genesis 18:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want ek het Abraham leer ken, en ek weet dat hy sy seuns en sy nakomelinge sal beveel om Jehovah se weg te volg deur te doen wat reg en regverdig is,+ sodat Jehovah sy belofte in verband met Abraham kan vervul.”
19 Want ek het Abraham leer ken, en ek weet dat hy sy seuns en sy nakomelinge sal beveel om Jehovah se weg te volg deur te doen wat reg en regverdig is,+ sodat Jehovah sy belofte in verband met Abraham kan vervul.”