Deuteronomium 24:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jy moet vir seker, sodra die son ondergaan, vir hom die voorwerp teruggee wat hy vir jou as waarborg gegee het, en hy moet met sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën. Dan sal jy as regverdig voor Jehovah jou God beskou word.
13 Jy moet vir seker, sodra die son ondergaan, vir hom die voorwerp teruggee wat hy vir jou as waarborg gegee het, en hy moet met sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën. Dan sal jy as regverdig voor Jehovah jou God beskou word.