Psalm 145:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jehovah is groot en verdien beslis om geloof te word.+ Sy grootheid kan nie ten volle begryp word nie.+ Prediker 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy het alles mooi* gemaak op die regte tyd.+ Hy het selfs die ewigheid in hulle hart gesit. Tog sal die mensdom nooit die werke van die ware God ten volle verstaan nie. Romeine 11:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie!
3 Jehovah is groot en verdien beslis om geloof te word.+ Sy grootheid kan nie ten volle begryp word nie.+
11 Hy het alles mooi* gemaak op die regte tyd.+ Hy het selfs die ewigheid in hulle hart gesit. Tog sal die mensdom nooit die werke van die ware God ten volle verstaan nie.
33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie!