Job 24:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die armes moet na kos soek soos wildedonkies+ in die wildernis. Hulle soek in die woestyn na kos vir hulle kinders. Psalm 104:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy stuur water na die valleie.* Dit vloei tussen die berge deur. 11 Hulle voorsien water vir al die wilde diere van die veld. Daar les die wildedonkies hulle dors.
5 Die armes moet na kos soek soos wildedonkies+ in die wildernis. Hulle soek in die woestyn na kos vir hulle kinders.
10 Hy stuur water na die valleie.* Dit vloei tussen die berge deur. 11 Hulle voorsien water vir al die wilde diere van die veld. Daar les die wildedonkies hulle dors.