Esra 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+ Psalm 51:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die offerande wat vir God aangenaam is, is ’n gebroke gees. O God, u sal nie ’n gebroke en verpletterde hart verwerp* nie.+
6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+
17 Die offerande wat vir God aangenaam is, is ’n gebroke gees. O God, u sal nie ’n gebroke en verpletterde hart verwerp* nie.+