-
Job 2:1-3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Later het die dag aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en Satan het ook tussen hulle ingekom om sy plek voor Jehovah in te neem.+
2 Toe het Jehovah vir Satan gevra: “Waar kom jy vandaan?” Satan het Jehovah geantwoord: “Ek het op die aarde rondgeswerf en dit deursoek.”+ 3 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy my kneg Job opgemerk?* Daar is niemand soos hy op die aarde nie. Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.*+ Hy vrees God en vermy wat sleg is. Hy hou nog steeds vas aan sy integriteit,*+ selfs al probeer jy my oorreed om hom sonder rede te vernietig.”+
-