Psalm 103:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Loof Jehovah, al sy engele,+ sterk in krag,wat sy woord uitvoer+ en sy stem gehoorsaam.* Daniël 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Terwyl ek na die visioene van die nag gekyk het, het ek gesien dat iemand soos ’n seun van die mens+ met die wolke van die hemel kom. Hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hy is tot voor Hom gebring.
13 “Terwyl ek na die visioene van die nag gekyk het, het ek gesien dat iemand soos ’n seun van die mens+ met die wolke van die hemel kom. Hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hy is tot voor Hom gebring.