Psalm 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 wat is die sterflike mens dat u aan hom dink,en ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ Psalm 103:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van gras.+ Hy is soos ’n bloeisel van die veld.+ Psalm 144:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 O Jehovah, wat is die mens dat u hom sou raaksien,die seun van ’n sterflike mens dat u aandag aan hom sou gee?+
15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van gras.+ Hy is soos ’n bloeisel van die veld.+
3 O Jehovah, wat is die mens dat u hom sou raaksien,die seun van ’n sterflike mens dat u aandag aan hom sou gee?+