Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Doëg,+ die Edomiet, wat oor die knegte van Saul aangestel was, het toe geantwoord:+ “Ek het die seun van Isai in Nob gesien by Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub.+

  • 1 Samuel 22:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Die koning het toe vir Doëg+ gesê: “Doen jy dit dan. Val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ die priesters aangeval. Op daardie dag het hy 85 manne doodgemaak wat die linne-efod+ dra.

  • Psalm 109:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Want die goddeloses en die bedrieglikes praat teen my.

      Hulle vertel leuens oor my.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel